Kook en Geniet
met Liza-Mari Schwindt
Sunday, 18 August 2013
Wenner van 'n Sjokolade-Oliekoek
›
Hier is nou vir jou 'n lekker en maklike reseppie vir 'n sjokoladekoek. Ek kan dit streng aanbeveel. Die koek was 'n reuse s...
Friday, 16 August 2013
Lekkerste Lekker Vlakoek
›
Oor al die jare en na vele bak- en brouwerk is daar een koek wat nogsteeds bo al die ander uittroon. Hierdie koek en sy ewig suksesvolle res...
10 comments:
Monday, 12 August 2013
Wille Wragtig, dis 'n Wortelkoek
›
Wortels is een van die groentes waarvan ek altyd die meeste in die huis het en die minste eet. In 'n poging om minder wortels aan die d...
Piesangbrood Sukses
›
My eerste probeerslag was 'n Piesangbrood. Die resep het saam met 'n Bellini Kitchen Master gekom en was 'n reuse sukses tot so...
Die Begin
›
Lank lank gelede, wel, wat soos ʼn ewigheid voel, was daar ʼn program op televisie wat my jonge self baie beïndruk het. Ure lank het ek aan e...
Home
View web version